Fokofpolisiekar – Dis In My Bloed, Baby Lyrics

Selfoon, roofkyk
Hoe die Paarl afbrand
Hoe ons vriende se kinders lyk
Gebrek aan empatie
Sukkel nie on myself jammer te kry nie
Wit trane, wit skuld
Hang soos ‘n neo-liberale guillotine
Dekoloniseer my asseblief! Ons is die gevangenes
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak? Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons
En ons fokof! Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap? Sit dit als op rooi! Wie gaan jou bed opmaak
As jy vermoor word in jou slaap? Die dae bloei in jare in
En ek kners my tande weg
Want die sekelmaan hang vanaand
Soos ‘n vigilante guillotine
Dekoloniseer my asseblief!! Ons is die gevangenes
(kliek, kliek, kliek, kliek, POW!)
Ons hou onsself gevangene
Ons werk is voltyds
Wie sal die wagte bewaak? Ek verloor! Nie verwag om nog te lewe nie! Dis in my bloed, baby!